1 Konings 10:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En van die sandelhout het die koning trapleunings gemaak vir die huis van die Here en die huis van die koning, en siters en harpe vir die sangers; so het daar geen sandelhout ingekom en is daar nie gesien tot vandag toe nie.

1 Konings 10

1 Konings 10:8-18