1 Konings 1:47 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Bowendien het die dienaars van die koning gekom om ons heer die koning Dawid geluk te wens met die woorde: Mag u God die naam van Salomo beter maak as u naam en sy troon groter maak as u troon. Toe het die koning op die bed aanbid;

1 Konings 1

1 Konings 1:37-48