1 Konings 1:42 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Terwyl hy nog spreek, kom Jónatan, die seun van die priester Ábjatar, daar aan; en Adónia sê: Kom in, want jy is ’n wakker man en bring ’n goeie boodskap.

1 Konings 1

1 Konings 1:36-47