1 Konings 1:37 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Soos die Here met my heer die koning was, mag Hy so met Salomo wees; en mag Hy sy troon groter maak as die troon van my heer die koning Dawid.

1 Konings 1

1 Konings 1:29-41