1 Konings 1:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

sekerlik, soos ek u by die Here, die God van Israel, gesweer en gesê het dat u seun Salomo ná my koning moet word en hý op my troon moet sit in my plek, sekerlik so doen ek vandag nog.

1 Konings 1

1 Konings 1:28-36