1 Konings 1:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar mý, u dienaar, en Sadok, die priester, en Benája, die seun van Jójada, en Salomo, u dienaar, het hy nie genooi nie.

1 Konings 1

1 Konings 1:17-30