1 Konings 1:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het dit die koning te kenne gegee en gesê: Daar is Natan, die profeet. Toe kom hy voor die koning en buig hom voor die koning met sy aangesig na die aarde toe.

1 Konings 1

1 Konings 1:16-25