1 Konings 1:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Anders sal dit gebeur, sodra my heer die koning met sy vaders ontslaap het, dat ek en my seun Salomo vir misdadigers gehou sal word.

1 Konings 1

1 Konings 1:15-22