1 Konings 1:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want hy het beeste en vetgemaakte vee en kleinvee in menigte geslag en al die seuns van die koning en Ábjatar, die priester, en Joab, die leërowerste, genooi; maar u dienaar Salomo het hy nie genooi nie.

1 Konings 1

1 Konings 1:13-23