1 Konings 1:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het Bátseba ingegaan na die koning in die kamer, terwyl die koning baie oud was en Abísag, die Sunamitiese, die koning bedien.

1 Konings 1

1 Konings 1:5-25