1 Johannes 2:20-22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

20. En julle het die salwing van die Heilige en weet alles.

21. Ek het nie aan julle geskrywe omdat julle die waarheid nie ken nie, maar omdat julle dit ken en omdat geen leuen uit die waarheid is nie.

22. Wie is die leuenaar, behalwe hy wat ontken dat Jesus die Christus is? Dit is die Antichris wat die Vader en die Seun loën.

1 Johannes 2